God se oog kom loer elke dag

God se oog kom loer elke dag

flou rooi op die horison

en bekyk die sondewereld

hoe meer Hy sien
hoe skerper word sy oog

wegsteeksondes in die nag
word skandes in die dag

waarom dra so baie
donkerbrille

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz