wil jy nie alleen
die wereld face nie
wil jy nie saam met my
gesien word nie
oud is lelik
ons kyk verby
die oog sien nie
die kreukels en grys
ons was albei jonk gewees
jy die poniestert 100m blond
ek die maargat 400m
werelde verby
oud is lelik
ons kyk verby
???
Leave a Reply
Be the First to Comment!