Moeg op die horison lê slaapson

Moeg op die horison lê slaapson

uitgeput na die lang dag
se gekuier in die sondewereld

oorkant die horison

is dit nag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz