Buurvrou O Buurvrou
gister het jy gras gesny
gisteraand was jou badkamervenster oop
vanoggend ses uur
het jy naak geswem
vanmiddag het jy
wors gebraai
Nou was jy kar
in n short en T shirt
ek hang nou al twee dae
by my boonste badkamervenster uit
Buuurvrou O Buurvrou
jy sien my nie eers raak
Leave a Reply
Be the First to Comment!