Wat maar net liefhet

Wat maar net liefhet

jy is n vrou
wat maar net liefhet

jy is n vrou
met n hart oop
vir ware liefde

jy het nie geweet
die satan
dra n masker nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz