Vir jou wil ek Vir jou wil ek March 10, 2013 beskerm teen die aanslae van die lewe want die aasvoels sweef altyd daarbo op soek na prooi soos jy…wat hom glo wat jy hoor is soetstroop woorde my liefkind die aasvoel spuit homself met AXE en vat die byl en vernietig net Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!