hoog dronk en vol bravade
stap hulle teen die opdraande na golgota
en lag as hulle die man
aan die kruis sien hang
n goeie boomklimmer sê een
die man kreun
hulle stap verby
hoog bo aan die kruis
sê Jesus
vergewe hulle Vader
want hulle weet nie
wat hulle se nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!