Nooit geweet

Nooit geweet

ek het nooit geweet
wat liefde is

totdat ek jou
ontmoet het

as ek jou naam
fluister
dan stil die voels

jou hartklop vul die lug
elke asemteug is jy

ek het nooit
geweet

ek was dood

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz