So baie gesoen

So baie gesoen

julle het

in die kamer gesoen

in die gang gesoen

by die motor gesoen

miskien het julle geweet

die ongeluk

gebeur eers more

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz