Rome o Rome

Rome o Rome

mama mia
hoe verlang ek terug

na daardie dag
in die trattoria

waar die wulpse
italiaanse meisie

my n glas wyn gegee het
sy het die growwe brood gebreek

en n stuk verorber en gevra
are you faster than my italian stallion

sy het omgedraai
en vinnig laggend weggehardloop

en gesê

i tuoi occhisono
due stellanella notte

eers later sou ek uitvind
sy het gese

jou glimlag is die sonskyn van vandag

eers te laat

Rome o Rome

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz