Die kat sit rustig
en was homself
hy het sy gat af geslaap
en is reg vir die nagkat lewe
sy groen oe skrefies
as hy sag purr en vertel
van die ses skatte
sy dates vir vanaand
hy vreet sy vis
die meisie laaik
sy pilchard reuk
hy spring tot bo en uit
die jagsnag lê voor
Leave a Reply
Be the First to Comment!