Jy sit oorkant my sonbril opgeskuif
hulle se
dit lyk cool
maar jy
wil net beter sien
om die lewe
verder te skryf
jy glimlag
terwyl jou vingers
oor die letters dartel
sonder om te kyk
skryf jy die wereld
ek feature nie eens
jy daar eenkant
ek hierdiekant
regoor mekaar
ons sien mekaar
maar kruis
kan ons nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!