Kom slaap in my blou hartkamer Kom slaap in my blou hartkamer June 7, 2013 want ek weet dan sal jou oe weer glinster jou glimlag sal weer lag word jou kuiltjies weer diep jou voorkop kreukels sal weer glad word die blou van die hemel en die voels wat draai sal deel word van jou kom slaap asseblief in my blou kamer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!