Penelope…Penelope…Penelope
Jy het dit weer gedoen
die manne se bekke hang oop
toe jy opgedaag het in
die hoogste hak skoen
die wit styfspan kouse
wat styfspan al die pad
van jou tone
tot by jou slanke sexy
bobeen ?
Jou opgerolde bosveld short
ensures a catch tonight
will he be rich
or only
a stamina fit erection
that will last
half a night
Leave a Reply
Be the First to Comment!