Die nuwe dag

Die nuwe dag

begin vandag

hoe weet ek dit

ek sien die flou oranje
op die horison

die sterre skuif
een een bed toe

en skakel die lig af

die belofte
van n nuwe dag
word waar

Gods woord
word waar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz