Omdat die wind my waai

Omdat die wind my waai

is ek nie altyd dieselfde

ek is n donker wolk
laag in die blou lug

as die wind my waai

raak ek die donder in

en pis op die wat
vir my gelag het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz