Sy het veilig gevoel Sy het veilig gevoel June 28, 2013 maar agter die donker skuilwolke het die jagwolke geswiep toe sy hulle sien het sy geweet vanaand gaan sy verkrag word haar huiltrane gaan die dorre aarde benat sy het nie n keuse nie maar sy kan die hel van hael ook stuur hael Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!