Vandag se Girl Vandag se Girl June 28, 2013 ek sien jou op die BMW staal en chroom blink in die oggendson jou lang swart hare swiep in die wind jou swart helmet weerkaats die berge jou motorfiets sing die lied van die berge jy is n spikkel in die verte was jy werklik Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!