jy fluister tussen die bome
die stroom kabbel jou woorde
jy sing saam met die voels
jy fluister tussen die wolke
jou trane laat die aarde juig
die blomme bloei en glimlag
toe ek jou sien
vloei my trane
n man mag maar traan
wanneer jou geliefde
fluister
ek het jou lief
Leave a Reply
Be the First to Comment!