Almal skrik as die wind huil

Almal skrik as die wind huil

en sing
die lied van die dood

iewers gaan iemand se asem
op reis gaan saam met die wind

ek tjank onbedaarlik

gaan dit nie miskien nou
ek wees nie

die wind huil verby

dankie my GOD

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz