Die sweet op jou bolip smaak sout

Die sweet op jou bolip smaak sout

jou nekruik parfuum
ruik na sonneblom

jou pols
ruik na lemmetjie

wat is so anders
omtrent jou

jy lag nie

jou oe is
doodsbleek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz