Die R200 noot tel die meeste
geld maak die lewe
so het menige al gedink
hier sit ek nou
soos n kleuter
omring deur pakke note
note wat deur talle hande gegly het
die een het brood gekoop
die ander n fliek
die een het drank gekoop
die ander n straatkat
die note opgestapel
soos koerante
meesal slegte nuus
ek maak die deur van geluk oop
op die tafel lê die kruisboek
duisende blaaie van geluk en liefde
dit duur vir EWIG
Leave a Reply
Be the First to Comment!