Iewers langs die pad het ek my lag verloor Iewers langs die pad het ek my lag verloor July 7, 2013 kan jy my help om dit weer op te spoor in die dorre woestynland het dit vergaan by die riviere van babylon was daar gefuif en gelag maar my lag het verbygegly op soek na die ewige waar my gelag sal weerklink tussen komete en planete vir ewig Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!