Die dors op my tong

Die dors op my tong

die reendruppels teen die ruit
gly doelloos verby

die dors op my tong
lek nie deur die glas nie

die koel gly verby

dors leun ek terug
op die swart leer

dors na jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz