Vroegoggend het sy teen my skouer gelê Vroegoggend het sy teen my skouer gelê August 5, 2013 en prewel woorde van die ligdag woorde van bang het sy geprewel woorde van dagnag wanneer die son opstaan word dit haar dagnag sy verdwyn in die moreson voordat die witryp kors nog kan smelt my arm waar sy was is leeg leeg soos die horison Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!