Twinkle Twinkle little star how i wonder..

Twinkle Twinkle little star how i wonder..

ek het nog altyd gewonder

was jy sneeuwitjie
en ek die dwerg

ons was saam op die planke
het toneel gespeel

toe verdwyn jy
na n ander galaxy

jy is die helder ster
en ek die dwerg

jy verblind my
selfs met donkerbril

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz