My stilte is nie n blanko blokkies raaisel nie

My stilte is nie n blanko blokkies raaisel nie

Jy ken my te goed
my volgende blokkie

het jy alreeds voltooi
ek huiwer en plak n paar letters

kan ek nou iets se
weer word ek geblok

moedeloos blok ek om
soos altyd

nou is ek baas
soos altyd lees die blokkies

soos altyd

soos altyd spoel die plesier oor my

n meester blokkie is sy

altyd

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz