Ek pak reg
my verlede
in boksies weggepak
die stukkende grawe
en grassnyers uitgewerp
my lessenaar hou sentiment
maar moes gaan
moes blokkies papier word
my boekrakke het gesteun en gekreun
het gefrommel oplaas
maar die ou boek het bly staan
Genesis tot openbaring
bly vir ewig staan
Leave a Reply
Be the First to Comment!