Ek staan agter die son en loer

Ek staan agter die son en loer

hoe God die gordyn
al groter ooptrek trek

ek sien die sondige wêreld

al vroeg oggend sonde doen

eendag gaan God
die gordyn nie ooptrek nie

Hy is al moeg
om dieselfde prentjie te sien

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz