Spoeg spat

Spoeg spat

die spoeg spat
soos hulle groet

na vyf jare het die bloed
nog nie dun geword nie

die vonk wat gesmoor was
bars in vlamme uit

niemand kan ons keer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz