Jou reisplan…jou padkaart

Jou reisplan…jou padkaart

jou vlugplan
jou atlas
jou wereld kaart

gaan sien die wereld

maar wat nog van jou

bloeddruk kaart
jou kardiograaf
jou hartklop kaart
jou hartseer kaart
jou vergewings kaart
speel jou kaarte reg

en God sal glimlag
wanneer Hy jou sien

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz