Plankdun lyf stap stap twaalf meter Plankdun lyf stap stap twaalf meter December 6, 2013 heupswaaiend en ondervoed na ses maande se slaai en tuna kon sy die plank loop die honger oe langs die plank was net te veel gewees sy spring in die arms van die vetste ou hoe het jy ? vra sy pelle Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!