Ek maak my hart oop Ek maak my hart oop December 9, 2013 soetste hartstroop word bittergal as die hart gewond is nie meer klop nie eensaamheid die hel se vonnis moet aanvaar dis klaar dis al Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!