Jy maak my lewe

Jy maak my lewe

die groot seer was amper verby
toe kom jy

met jou gladde mond
jou druklyf
jou tongsoen

vat my lyf

maak my lewe

jy kon nie keer
dat ek lewe nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz