Hartstog skrywer
hulle staan gretig in n tou
om jou liefdeslied te hoor
stadigklop hart,angsweet hart,niksgebeur hart
jy is opsitkers verkoper
wat vroegaand al vrek
jy n erotise lied
vir die wat
vir die wat liefde
en ritme meng
n lied vir die jongvrou
wat haar warpaint aansit
haar koker oor haar skouer gooi
om n bok te skiet
en om dan die biltong
alleen eroties op te vreet
Leave a Reply
Be the First to Comment!