maanmeisie gly af op n maanstraal
vanaand het ek jou nodig sê sy
help my om al die sterre
wat geval het
op te tel
hulle het geval voor stroop woorde
bring jou lig, jou lag
sodat die hemelruim weer han skitter
doe wilde komete het net een nag kom kuier
Leave a Reply
Be the First to Comment!