Verbrokkel Verbrokkel December 19, 2013 my drome lê aan skerwe verpletter n duisend vlymskerp skerwe wond die wat die naaste aan my is ek kan nog deur die die muur van gebroke glas sien die vae gesigte van die verlede Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!