Die HONT
As jy n man hont is
mag jy jou been lig
Slegs op straat
maar nie teen die wiel
van die tweede kar
in die motorhuis
jy mag slegs op straat verskyn
aan n leiband
n ketting een wat jou wurg
as jy verkeerd neig
no 2 mag jy nie
buite die erf doen nie
ek het al 2 keer
probeer wegloop
maar die S P C A
het my elke keer teruggebring
Wie gaan vir die 4 puppies sorg ?
Leave a Reply
Be the First to Comment!