Wat is volgende

Wat is volgende

Het jy die kanaal verander
ek is nou waar ek nie wil wees nie

sodra ek op my voete kom
dan verander jy die kanaal

ek was kyknet gewees
toe word ek sport 7 kanaal

nou gaan ons sports hê
so het ek gedink

toe word ek history
en word ek opgeveil

op fashion tv word ek geblindoek
mag nie sien nie ook nie voel nie

maar waarom skakel sy oor
na BBC

nou is dit discovery world
nou animal planet
nou KYK net
nou dish

NOU is dit TLC

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz