Hyg 2

Hyg 2

die tarentale jag mekaar
deurmekaar,bymekaar,inmekaar

dit is paartyd
die eerste reens het geval

die wêreld is mal
dit is paartie tyd

dit was WOES

daar was emmers en emmers vol dou

die wyfies het hulself van hul bra's
daar was n moerse gehyg

en gejuig
op die dansvloer

kopseeroggend
sluip hulle skaam skaam weg

wie het
by wie geslaap

die eend
lê n spikkel eier

die volstruis
n pienke

die kolgans
n lego blokkie

ja dit was WOES gewees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz