Rooioog

Rooioog

sit jy

en kyk
hoe die wind

die sandkastele
wat jy gebou het

korrel vir korrel
terugdra

maar

jou hartseer kasteel
word nie verweer

deur die stormwinde
van die lewe nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz