Rio o Rio

Rio o Rio

stad van glans
wat laatnag dans

die samba
wat spierlyf
laat slangdraai

die kale lyf
word gewys

Rio O Rio
jy terg

jy mergel
my laaste rand

laatnag tel
ek jou vere op

die Christus beeld
slaan alles gade.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz