Jy sal my moet oplek

Jy sal my moet oplek

sê sy vir my

voordat jou hitte
my laat smelt

my lekker roomeisie
sê ek

terwyl ek die
straaltjies smelt

opslurp

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz