Die windgat jare was verby

Die windgat jare was verby

op 60 het ek
net verlangend

na die witstrand
meisies gekyk

my lee jare
rol verby

soos die wit sand

van

verlate strand

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz