My liewe aardse kind ek vang jou seine op

My liewe aardse kind ek vang jou seine op

jou sein is een van miljarde

ek skryf jou lewe op in die boek

wat ek sal voorlees
wanneer jy

voor die poorte staan

lei jou lewe
soos opgeskryf staan

in die kruisboek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz