Dringende liefde

Dringende liefde

die jaag is in jou lyf
saggies bewe jy

wanneer ek
my sagte wolkarms

om jou vou

my bloedstroom woorde
fluister ek saggies in jou oor

jou parfuum
vat my gees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz