Dit was een nag gewees Dit was een nag gewees April 29, 2014 rooioog loer sy vir my skaam oor laasnag eensaamheid en hormoon dryf n mens om hare los te maak om onderklere in die wind te swaai longneck chardonnay was ook daar ook so die hande van begeerland Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!