Is dit jy wat saam met die nagwind fluister Is dit jy wat saam met die nagwind fluister June 4, 2014 is dit jy wat so koel kaal saam met die morewind gaan lê is dit jy wat saam met die reenwind huil is dit jy wat saam met die bries fluister en saggies my warm skoot kom opsoek is dit jy Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!