Kleuterhart

Kleuterhart

sy is baie stil vanoggend
die ander kinders lag en praat

met haar skertjie knip sy
die rooi hartjie aan stukke

sewe blokkies

sewe stukkies hart

haar mamma het gisteraand
vreeslik gehuil

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz