Ons sterrekinders sal vir altyd wink Ons sterrekinders sal vir altyd wink January 25, 2015 in jou hoek van die heelal sal ek kom kuier jy wink al n duisend jaar vir my ek sal vir n duisend jaar liefde maak met jou om dan weer voort te reis maar ons sterre kinders sal altyd vir my wink Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!